WATCH: Man (71) gelukkig om te lewe ná aanval in Potchefstroom
Published by
By Citizen Reporter
1 year ago
Daniel van Rensburg vertel hoe hy deur 'n rower op Sondag, 14 Januarie tydens 'n oggendstapsessie aangeval is. Links is hoe Van Rensburg na die aanval gelyk het met sy klere vol bloed. Picture: Supplied