Daniel van Rensburg is gisteroggend 'n paar keer met 'n mes gesteek en twee keer met pepersproei in sy gesig gespuit.
Daniel van Rensburg vertel hoe hy deur ‘n rower op Sondag, 14 Januarie tydens ‘n oggendstapsessie aangeval is. Links is hoe Van Rensburg na die aanval gelyk het met sy klere vol bloed. Picture: Supplied
Download our app