Vragmotors het sowat 45 km vanaf Cradock omgeslaan en motorvoertuie het ook die pad verlaat. Die polisie- en ondersteuningdienste is op die toneel.
Water stoot oor die padoppervlakte by Visrivierstasie, 45 km buite Cradock, op die N10. Picture: Supplied