Hospitaal gruverhaal: Vrou ‘vasgemaak aan bed en aangerand’
'n Video waarin 'n vrou haar beweerde nagmerrie-ervaring in die Middelburg Hospitaal herleef, versprei soos 'n veldbrand op sosiale media.
Chrizelda Blom sê sy sal nooit weer na ’n hospitaal toe gaan nie, ‘want ek is te bang!’ Foto: Verskaf/ Middelburg Observer
For more news your way
Download our app and read this and other great stories on the move. Available for Android and iOS.