Rowers kom weg met vuurwapen

'n Egpaar was Sondagmiddag, 27 April in hul huis in die Naauwpoort-omgewing deur twee rowers oorval. Die video-materiaal wat vasgevang is op 'n kamera buite die huis wys hoe die verdagtes omstreeks 14:25 by die huis ingaan en weer op 14:27 uithardloop na buite.

Back to top button