Die balle rol en spelers het baie pret

Gaan koekeloer op Witbank Rolbalklub se Facebook-blad vir al die klub se nuus.

Witbank Rolbal klub het die afgelope naweek ’n sosiale dag gehou.

Hennie de Waal is van mening as die rolbal-gogga jou gebyt het, laat los dit nie.

Die spelers het die meeste van die heerlike weer gemaak wat 26 Augustus opgedis het en ’n hele paar rondtes gespeel.

Hier korrel Eunice Mabusa versigtig, terwyl Alta van Heerden toekyk.

Daarna is die braaivleisvure aangesteek en het die moeë, maar tevrede rolbalspelers lekker ontspan.

Sosiale rolbal is lekker. So het Susan de Waal gesê

Deel gerus jou klub se kalender met ons.

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button