Kraggies sien uit na die lente

Vir slegs R80 kry jy ’n karwas en die sanger Christopher Snow tree op.

Laerskool Kragbron sien opgewonde uit na die lente.

Op 4 September word die lente behoorlik by die skool welkom geheet.

Vir slegs R80 kry jy ’n karwas en die sanger Christopher Snow tree op.

“Bring jou kampstoel, kombers en kom geniet die musiek saam met ons, terwyl jou kar silwerskoon gewas word,” het die skoolhoof mnr. Gerhard Smit genooi.

Worsbroodjies word op die dag verkoop teen R25 en koeldrank teen R15.

Die feestelikheid is vanaf 10:00 en 14:00.

Skakel Yolande Voges: 083 235 3820 of Bianca Smit: 082 425 1775 vir meer inligting.

Deel jou nuuswenke met ons via:  

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram Twitter  Witbank News toep  Facebook page  Witbank News Breaking

Exit mobile version