EntertainmentLifestyle

Ballade vir ’n ‘keto’-ling

Kom sien hoe Armand grense verskuif met gesond-eet resepte

Wanneer Armand Aucamp sy hemp uittrek, kan jy nie anders as om te snak na asem nie.

Nou wat maak jy as hy kaal kook?

Dit is presies wat Armand Aucamp op 7 September by Mystical Mansions gaan doen.

Kom sien hoe Armand grense verskuif met gesond-eet resepte.

Indien jy wonder hoekom Armand so bekend lyk – hy het die hoofrol gespeel in die fliek Ballade vir ’n enkeling en ʼn rol vertolk in die supergewilde reeks Die Boekklub.

Meer onlangs was hy te sien in Stroomop.

Bespreek jou kaartjie by Annetta van Niekerk vir R230 per persoon of nooi jou vriende en bespreek ʼn tafel vir net R2 200.

Die wynmaker van Lomond Wine Estate Cape Agulhas gaan wyn met die kos paar.

’n Persentasie van die wins gaan aan vroue en kinders wat mishandel word.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button