Kom verander jou perspektief saam met Jonathan

Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tye; watter beter manier om al jou probleme te vergeet as ’n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps.

Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen.

Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee.

Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel.

Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe.

Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

Geen onder 16s toegelaat.

Bespreek jou kaartjie by Computicket.

23 Julie | 19:00 | R150 per persoon

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version