Craig du Toit Nel is mal oor eMalahleni

En daar #&@ ’n Teddy toe Craig du Toit Nel by Hippo River Lodge gekuier het.

En daar #&@ ’n Teddy toe Craig du Toit Nel by Hippo River Lodge gekuier het.


Craig du Toit Nel.

Craig was op 27 Januarie die gas en het die gehoor dubbel laat vou met sy sêgoed en uitdrukkings.


Wilma Oosthuizen, Dorette Oberholzer, Tinkie Steyn en Rene Oberholzer.

Dié baie gewilde komediant se gewildheid op sosiale media het verlede jaar afgeskop toe hy vir die grap ’n video gemaak het wat hy met sy vriendekring gedeel het.

Dié video het toe egter só vinnig versprei dat hy ’n dag later derduisende boodskappe van mense ontvang het.


Clara Pinto, Craig du Toit Nel en Ariza Krugel.

Die handelsmerk, ‘Craig du Toit Nel’ is deesdae ’n huishoudelike naam en hierdie fenomeen het oornag sukses behaal.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version