EntertainmentLifestyle

Bokke gesels oor rugby

Die jaarlikse Bok en Biltong aand eindig die eerste kwart van die jaar op ’n hoë noot.

Dis weer tyd vir lekker kuier.

Die jaarlikse Bok en Biltong aand eindig die eerste kwart van die jaar op ’n hoë noot.
Die Bok en Biltong aand vind op 1 Maart om 18:00 by The Venue at The Ridge plaas.

zg62-5rs

Gassprekers vanjaar sluit die bekende Leeus-afrigter Johan Ackerman, Hannes Strydom, Danie Coetzee en Rohan Janse van Rensburg in.

zg62-1rs

Die aand word deur Manne van die Woord aangebied en alle fondse gaan aan behoeftiges in die stad.
’n Tafel kos net R1 500 en 10 gaste kan aan ’n tafel sit.

Skakel Piet Kromhout vir meer inligting en besprekings: 082 756 5865.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button