School sportSport

HGH kweek topskuts

Hoërskool Generaal Hertzog se topskuts het gedurende die Oktober-vakansie aan die SA-kampioenskappe deelgeneem en weereens skitterend presteer.

Hoërskool Generaal Hertzog se topskuts het gedurende die Oktober-vakansie aan die SA-kampioenskappe deelgeneem en weereens skitterend presteer.

CV137ars
Die topskuts is (van links, voor): Nicky Packery, Franco Koch, Ruan Odendaal, Rikus Beeken en De Marco Hotlzhausen: (middel): Tharina Opperman en Carlita Heyns: (agter): mnr. Lucas Beeken.

Die spanne het as volg presteer:

o.15A pistoolspan het eerste gekom in Suid-Afrika waar die o.15B span kort op hulle hakke was met tweede plek.
Generaal Hertzog se o.15B-span, Rikus Beeken en Franco Koch eindig tweede in Suid-Afrika.
Rikus Beeken is as die 2de beste o.15 pistoolskut in Suid-Afrika aangewys. Tharina Opperman vat die derdede plek en De Marco Holtzhausen verwerf vierde plek.
Hoërskool Generaal Hertzog het skoonskip gemaak in die nasionale posliga en het die eerste en tweede plek verwerf in Suid-Afrika in die o.15 span en opegroep.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button