School sportSport

Skole spog met hul Puma-trots

Leerling van tien verskeie skole van eMalahleni is gekies vir die Puma spanne.

Hoërskool Patriot

Joseph Mukono.
Joseph Mukono.

Joseph Mukono has been playing since primary school and played Sevens Rugby last year for Hoërskool Patriot, which won the Spif Sevens Tournament and has been selected for the Pumas u.16 Platteland Akademie B this year. The team will be competing in various games from July 6 to 9 in Vanderbijlpark.

Cambridge Academy

Johan Bruyns.
Johan Bruyns.

Cambridge Academy is delighted that Johan Bruyns has been selected for the u.13 Pumas as a back. He has been playing rugby since Grade 0. He is a very talented sportsman and he also does well in 100m and 200m sprints. The u.13 will take part in the Craven Week in White River from June 29 to July 2.

Laerskool Reynorif

Philani Mahlangu.
Philani Mahlangu.

Philani Mahlangu from Laerskool Reynorif has been playing rugby since Grade 3 and was selected for the u.12 Pumas team. He generally plays as a tight head prop (3) or loose head prop (1).

Kriel High School

Musiwane Ntiyane.
Musiwane Ntiyane.

Musiwane Ntiyane from Kriel High School plays as a utility back for his school, meaning he can fill in a number of positions from scrum half to wing. He has been playing for six years and will be playing for the u.16 Pumas team in Craven Week.

Laerskool Taalfees

Twee van Laerskool Taalfees se puikste rugby spelers is gekies om vir die Pumas o.13 span te speel tydens die Craven Week. Vanaf 29 Junie tot 2 Julie gaan dié twee Pumatjies in Witrivier speel. Beide speel al rugby vanaf sewe-jarige ouderdom. Frik sal as agtsteman (flank) vir sy span speel terwyl Alec ’n uitstekende losskakel maak.

Laerskool Klipfontein

Corné Janse van Vuuren en CP van der Westhuizen.
Corné Janse van Vuuren en CP van der Westhuizen.

Corné Janse van Vuuren en CP van der Westhuizen is gekies om deel te wees van die o.12 Pumas Provinsiale span wat die jaar in Vryheid sal deelneem. Die twee leerders van Laerskool Klipfontein gaan vanaf 24 tot 27 Junie saam met ander top provinsiale rugbyspelers deelneem as die ‘bestes’ van Mpumalanga. CP speel losskopstut vir die Pumas en Corné, veelsydige agterspeler, is gekies as skrumskakel.

WH de Klerk

Altesaam vyf rugbyspelers van WH de Klerk Skool is gekies vir die 2015 Puma Provinsiale LSEN-span. Hendrik van der Merwe, Dylan Naudé, Kayle Middleton, David Jackson en Rochelle Fisher gaan vanaf 29 Junie tot 2 Julie in Worcester deelneem in die provinsiale span.

Hendrik speel al vir vyf jaar rugby by die skool en speel as stut vir sy span. Dylan speel vir twee jaar al rugby by WH de Klerk as vleuel. Kayle is die span se heelagter en speel vir die afgelope vier jaar rugby by sy skool. David is die span se nr17 en speel ook vier jaar al rugby by WH de Klerk. Rochelle is ’n briljante losskakel wat vir sy skool drie jaar terug begin skop het.

Laerskool Kragbron

Dillan Greeff.
Dillan Greeff.

Dillan Greeff van Laerskool Kragbron is gekies vir die o.12 Pumaspan. Hy speel slot en hy gaan deelneem in die o.12 week van Junie 24 tot Junie 27 in Vryheid.

Hoërskool Generaal Hertzog

 

Hoërskool Generaal Hertzog spog met vier van hul leerders wie gekies was as Pumas.
Adolf Mosuma en Julian Claasen is deel van die o.18 Stedelik Akademie span. Adolf speel regtervleuel vir sy span terwyl Julian die possisie van heelagter neem.
Francois de Villiers was gekies vir die o.19 A Puma span, waar hy as agsteman instaan.
Armand Adlem speel haker vir sy span en is gekies vir die Cravenweek Puma span wat vanaf 13 tot 18 Julie in Stellenbosch sal speel.

Hoër Tegnies Skool

 

 

 

 

 

 

 

Back to top button