Hierdie span het skole soos Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoorlike trane laat huil.
HTS se o.14B span tree uit as Mpumalanga naaswenners. HTS is trots op hierdie puik prestasies en ons hou ons o.14A span dop wat die volgende twee naweke die uitspele aanpak in onderskeidelik Volksrust en Witrivier.