School sportSport

HTS Witbank seëvier op hokkieveld

Die Hoër Tegniese Skool se o.16B hokkiespan, onder leiding van Gail Campbell, was onoorwonne hierdie hokkie-seisoen en tree uit as Mpumalanga Liga-wenners.

Hierdie span het skole soos Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoorlike trane laat huil.

HTS se o.14B span tree uit as Mpumalanga naaswenners. HTS is trots op hierdie puik prestasies en ons hou ons o.14A span dop wat die volgende twee naweke die uitspele aanpak in onderskeidelik Volksrust en Witrivier.

HTS se o.14B span is (van links, agter): Sharon Shadu, Yolandie Stols, Clair Pullen-oberholzer, Esmari Maree, Sinead Dempsey en Coach Hulda Kunz; (middle) Jenantte Sibeko, Nomfundo Moyo, Khanyisile Khanye, Sabelo Mtweni en Nokwanda Simelane; (voor) Rochelle Zeelie en Nothando Mashiane.

Back to top button