Local sportSport

Shumba’s struikel

Shumba Ferros moes Saterdag teen Witrivier met 13-15 die aftog blaas in vanjaar se Puma Super Liga.

Dit was die eerste verloor van Witbank se spogspan op sy tuisveld sedert 2012 toe hulle teen die einste Witrivier verloor het. Die wedstryd was hard en genadeloos en met halftyd telling op 10-elk was die tafel gedek vir n riller tweede helfte.

Back to top button