Shumba Ferro’s is bobaas Shumba Ferro’s het die naweek kleingeld gemaak van die Welkom Rovers in die Cell C Gemeenskapsbeker-reeks. Hulle het die besoekers Saterdag 21 Maart ’n goeie pakslae hier op die Puma Stadion gegee. Related Articles KrielSaders reg vir volgende rondte HTS Skuts skiet vooruit Running for a good cause in eMalahleni is always a fun outing Generaal Hertzog’s sports extravaganza