Johan snoeker die kampioenskappe

Dié kampioenskappe het Saterdag 11 Mei en Sondag 12 Mei plaasgevind.

Die Nkangala Snoeker Ope Kampioenskappe het die afgelope naweek plaasgevind.

The Beach was ’n bynes van aktiwiteite toe snoekerspelers van oraloor in Mpumalanga mekaar die stryd aangesê het.

Dié kampioenskappe het Saterdag 11 Mei en Sondag 12 Mei plaasgevind.

Eric von Levetzon.

Plaaslike snoekerspeler, Johan Pienaar het die kampioenskappe gewen toe hy Phillip Bester in die finaal 3-1 gewen het.

Danie Krynauw van Waterval Boven was derde.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version