Search Results for: vuurwapen
-
Van ’n goeie hart na gesteelde voertuig
Mnr. Michael Mkhabela se voertuig is gesteel nadat hy ’n ryloper wou uithelp.
-
Skrikwekkend hoe gewapende rooftogte toeneem
Gewapende rooftogte wat daagliks plaasvind, laat mens yskoue rillings kry.
-
Kyk uit vir kapers
Van voertuie tot trokke word geteiken vir die hoeveelste keer deur kapers wat wakker staan en in spanne wag vir…
-
‘My lewe is beslis meer werd’
“Ek en my man het nie parkering naby die kantore gekry nie, so toe sê ek vir hom om die…
-
Rowers steel tekkies van man se voete af
Mnr. Menzie Tuck sal nie sommer die paar dae voor sy verjaarsdag maklik vergeet nie.
-
Rowers nie bang om te skiet nie
’n Gesin het ’n noue ontkoming gehad toe rowers op hulle geskiet het.
-
Rowers doen ‘inkopies’ by talle besighede
Talle besighede het verlede week onder rowers deurgeloop, toe rowers meer as net inkopies gedoen het.
-
Nege vulstasie-winkels in ’n maand beroof
Die toename in vulstasie rooftogte die hoogte in skiet, veral in die SBG
-
Kitsroof by kitskoswinkel
’n Kitskoswinkel by die vulstasie in Kiepersolstraat, Tasbetpark was weer die slagoffer van ’n rooftog.
-
Gewapende rowe eis sy tol
Hierdie week het gewapende rooftogte sy merk gelos toe drie sake by die Witbank Polisie aangemeld is.
-
Selfoon is nie jou lewe werd nie
“Hy het reguit na my gekyk en gesê, ‘You white fu***** p***’, omgedraai en kalm weggestap.”
-
Rowers vat wat hulle wil
Twee onbekende mans het na bewering van verskillende rigtings na hom gekom, en hom glo gedreig met ’n vuurwapen










