Search Results for: geskiet
-
Oprit-moordenaars bly in aanhouding
Peet Swanepoel is sowat nege maande gelede in die oprit by sy huis in Del Judor deur rowers doodgeskiet.
-
Padwoede-voorval, saak teruggetrek
Volgens ’n betroubare bron is die skikkingsbedrag oor die R5 miljoen
-
Wenke om troeteldiere kalm te hou gedurende die ‘vuurwerk’ seisoen
Maak seker dat jou troeteldier ’n naambandjie dra, omdat diere geneig is om weg te hardloop wanneer hulle skrik
-
Vurige debat oor vuurwerke
Alhoewel daar op die ou einde oral vuurwerke afgevuur is, voel inwoners dat hulle geen beheer het oor die situasie…
-
Padwoede-voorval, drie verskyn weer in Desember
Bierman en De Beer se paspoorte is aan hulle teruggegee omdat hulle na sakebelange oorsee wil gaan omsien
-
Wen die boek
Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is
-
Padwoede-saak uitgestel
Drie van die vier mans in die bakkie het uitgeklim en Willem oorrompel
-
OPVOLG: Vier verdagtes vas na die moord op Peet Swanepoel
’n Uitkenningsparade vind vandag by die polisiestasie plaas
-
‘So gaan ons pappa onthou’
As daar gevra word hoe Swanepoel onthou sal word deur sy dogter, Lené en seun PC, dan praat die twee…
-
Koelbloedig vermoor in sy eie oprit
Die rowers het aanhoudend aangedring op kontant en vir haar gesê dat hulle weet daar is kontant in die huis…
-
Kolskoot vir HGH
By Hoërskool Generaal Hertzog skiet leerders met baie gesofistikeerde lugpistole
-
HTS skuts skiet raak
Tydens hierdie kompetisie, het die volgende skuts presteer in verskillende klasse en ouderdomsgroepe.











