Search Results for: geskiet
-
‘Honger’ diewe kul en besteel mense by lisensiekantore
Mense bied ‘hulp’ aan by die lisensiekantoor net om met jou geld te verdwyn.
-
Geloftedag-herdenking stal die oud en mooi uit
By die Geloftefees was daar gereedskap te sien wat uit toeka se dae dateer.
-
Geen verdagtes geïdentifiseer ná beweerde poging tot moord nie
Die voorval het na bewering op 14 Desember in Badustraat, Klarinet plaasgevind.
-
Die vis moet in hul pasoppens wees, Janru gaan nou groot vang
Vis staan nie ’n kans as hengelaars van Laerskool Krielpark agter die visstokke inskuif nie.
-
Mense word gemaan om versigtig te wees nadat drie mans in ’n wit Toyota Tazz probeer het om ’n plaasstal op die Verenapad te beroof
Die plaaswerker het homself boeglam geskrik en is in sy hand geskiet.
-
Skuts se korrel was in by Laerskool Balmoral se skietdag
Dit was een kolskoot na die ander tydens Laerskool Balmoral se jaarlikse fondsinsameling-skietdag.
-
Polisiekaptein uit die hospitaal ontslaan na aanval
Polisiekaptein sterk aan by die huis na hy vroeër die week op die N12 in die been geskiet en gekaap…
-
Polisiekaptein nog steeds in hospitaal na aanval op N12
Kapt. Johann Grobler gaan vandag vir ’n buikskandering
-
Polisieman helder oordag op N12 byna gekaap
Kapt. Johann Grobler het gesê hy is nie reg om doodgemaak te word nie.
-
Lang vingers soek iets om te vat
Die afgelope week het daar waarskuwings die rondte gedoen van ’n verdagte man wat in die vroeë oggendure rondsluip in…
-
Totsiens Vaatjie
Vaatjie, wat vir 24-hour Towing gewerk het, is op 24 Julie oorlede nadat ’n bloedklont klaarblyklik deur sy hart geskiet…
-
Pastoor en vrou in huis aangeval
Die rowers het toegang tot die huis in Hofmeyerstraat verkry deur ʼn grensmuur agter baksteen vir baksteen af te breek











