LettersOpinion

Lived a hero, died a legend

Aan Daan aka Eiers XL. Ons vriend, broer en partner in crime. Jy is so kort tydjie in ons lewens geleen.

Aan Daan aka Eiers XL. Ons vriend, broer en partner in crime.  Jy is so kort tydjie in ons lewens geleen.  So vinnig van ons weggevat!  Jy was ons happy person. Never a dull moment met jou!

Jyt absoluut so diep binne ons harte ingekruip en jyt soveel mense se lewens aangeraak deur jou spontane, mal persoonlikheid! Elke oomblik wat ons saam jou kon spandeer was net ’n fees en dis die tye wat ons vir altyd sal bybly.

Ons harte is in stukke. Dankie vir elke oomblik wat jy vir ons spesiaal gemaak het, al die memories waaraan jy deel uitgemaak het. Ons gaan jou so baie mis en glo jy sal rus vind.  Dit is so onwerklik, moeilik om te aanvaar.

Namens Itchy Wheels en al jou vriende en familie, wil ons net se baie sterkte aan Estie (Stone), vrou en sielsgenoot, en julle ongebore baba!
Tot ons weer ontmoet Pal!

Back to top button