TA015104

KENNISGEWING Victor Khanye Grondge-
bruiksbestuursbywet, 2015

Ons, Torbiouse Solutions BK, gee hiermee kennis ingevolge Klousule 98 van die Victor Khanye Grondgebruiksbestuurs bywet 2015, dat ons by die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om Toestemming op Gedeelte 1 van die plaas Hartbeestfontein 531 JR gele te af die R686, Wilge, Kusile Kragstasie.

Die doel van die aansoek is om goedkeuring vir `n bestaande telekommunikasie mas en basis stasie.

`n Afskrif van die aansoek tesame met die ondersteunende dokumentasie l ter insae, gedurende gewone kantoorure by: H/v Samuel en Van der Walt Strate, Delmas.

Geskrewe kommentaar of besware teen hierdie aansoek, met die redes daarvoor moet ingedien word by: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 6, Delmas, 2210 of by h/v Samuel en Van der Walt Strate, Delmas of by die applikant by pp@infraplan.co.za teen nie later nie as 04 November 2024 (die datum wat nie minder as 30 dae mag wees, vanaf die datum waarop die kennis geplaas is nie.)

Adres van Applikant:

Torbiouse Solutions BK

Posbus 15017 Lynn East, 0039

414 Rustic Weg, Silvertondale, 0184

Tel: 012-804-1504,

Epos: pp@infraplan.co.za

Verwysingsnommer: 22465

Reference Number: TA015104

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button