Local news

Tsakane spelers kry skrobbering van Ga-Nala se Saders

Die Saders Rugbyklub het die wen geneem vir die wedstryd op 25 Februarie teen die manne van Tsakane, Springs.

Saders Rugbyklub het geseëvier oor die span van Tsakane in ’n onlangse wedstryd in Ga-Nala op 25 Februarie.

Johan van der Westhuizen.

Die manne van Springs het die onderspit gedelf teen Saders se sterk verdedigingslinie en moes tevrede wees met ’n eindtelling van 29-7.

Tyron Dewar.

Die speler van die wedstryd titel is gedeel deur nommer 10, Calvin Mengel en nommer sewe, Pierre van Zyl.

Calvin Mengel.

Saders speel op 18 Maart in Mbombela in die ‘Pumas 10’ toernooi en op 25 Maart pak hulle Heidelberg om deel te neem aan die rugbydagspele daar.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button