Nuwe leerders gaan kuier by ‘groot skool’

Leerders het met opgewondheid reg gestaan by die skool hekke.

Laerskool Panorama het met ope arms gestaan om hulle nuwe leerders te ontmoet en te verwelkom.

Ouers is uitgenooi na die skool om ook kennis te maak met die nuwe onderwysers wat hulle kleintjies gaan onderrig.

Angelique Nelson en Mianique Nelson.

Leerders en ouers het op 9 Desember by die skool bymekaargekom.

Van die nuwe leerders was in Graad R en oppad na Graad 1 en ander het hulle nuwe skool vir Graad R besigtig.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: wtbnews@mweb.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

Exit mobile version