Local newsMotoring

Motor- en klankskou ‘brul’ van sukses

Die klank in dié karre was kilometers ver gehoor word.

Solidariteit Helpende Hand se lang afwagtende klank- en motorskou het gebrul van sukses op Hoër Tegniese Skool se sportveld.

Piet Lindeque

Op 30 Julie het die gemeenskap van eMalahleni sowaar iets gehad om te doen op dié Saterdag – dit te danke aan die vermaak vir jonk en oud.

Hendry Groenewald

Helpende Hand se twee organiseerders, Jackie Potgieter en Roedolf Esterhuisen was al vanaf 06:00 die oggend besig om die motors en stalletjies reg te maak vir die inwoners wat hul kom ondersteun het.

Christian Coertzen

“Die mense in ons gemeenskap het werklik hul harte oopgemaak en vir daardie mense waarop lig nie skyn nie, ons gehelp om dit vir hulle te gee. Ons wil elke persoon wat deel was bedank. Ons wil ook vir elke borg dankie sê en natuurlik vir HTS se gebruik van hul sportveld,” het Jackie ten slotte gesê.

 

Deel jou nuusbrokkies met ons

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

Back to top button