Local newsUpdate

Man kry borg na ongeluk wat staatsaanklaer se lewe eis

Dié saak is uitgestel vir verdere ondersoek.

Borg is toegestaan aan die bestuurder wat verlede week in hegtenis geneem is op die toneel waar die bekende staatsaanklaer mnr. Alf Grobler dood is

Die man het Maandag 25 Julie verskyn en die saak is uitgestel vir verdere ondersoek.

Die ongeluk wat Saterdag 23 Julie op die R555 plaasgevind het, het die gemeenskap geruk.

LEES DIE BERIG HIER:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/197327/ongeluk-op-r555-eis-lewe-van-bekende-staatsaanklaer/?fbclid=IwAR0hRlth74f8x-CvxE9QW0H4q38eMTuYKwcNjfM1vh8r0Prud2imoNOQ_pc

Grobler was ’n man wat groot skoene agterlaat.

Die gemeenskap het boodskappe op sosiale media gelaat.

“Hierdie is ongelooflik tragies, ons harte is verskriklik seer saam met die gesin,” het me. Chris-Mari du Preez gesê.

 

Me. Coni Prinsloo het gesê, “Ons Vader het een van Sy mooiste blomme gepluk. Sterkte aan die famile, my gebede is met julle. Mag die Vader julle trane droog en elke aanklaer wat saam met Alf gewerk het, hy was ’n besonderse persoon. Gaan jou mis Alf. Rus in vrede.”

Gisteraand was daar nog ’n ongeluk op die R555. Lees die berig hier:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/197475/old-middelburg-road-claims-three-more-lives/?fbclid=IwAR0UdhCLTrAC0nBGcrvDDuKXdV-7XNEOv-CSB_xxr8k_dfmBqw7jj7KMGVg

Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button