Laeveld neem wraak

Nkangala en die Laeveld het die afgelope naweek kragte gemeet.

Die afgelope naweek was daar weer skouspel rugby gespeel by Hoërskool Patriot.

Die Laeveld-streekspan het Saterdag 24 Augustus teen die Nkangala-streekspan gespeel en Laeveld het die wedstryd 40-36 gewen.

Die Puma-amateurspan sal binnekort bekend gemaak word.

 

Ons deel graag jou sportklub se uitslae. Stuur vir ons ’n epos met al die inligting en foto’s na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

Exit mobile version