CMR Wine and Wisdom

CMR hou ’n vasvra-aand vir fondsinsameling.

Kom geniet ’n aand van gesels, lag en vasvra saam met die CMR vir ’n fondsinsameling, en wie weet, as jy ’n meesterbrein is, kan jy dalk nog met ’n lekker prys wegstap ook.

 

Deure maak op Vrydag, 2 Augustus om 18:00 oop by 180 Degrees Restaurant en ingang is R200 per persoon. Dit sluit ’n heerlike ‘soos tuis’ ete in en ’n smullekker wyntjie. Kom wys jou wysheid of geniet net ’n glasie wyn vir ’n goeie doel. Sien julle daar!

 

Kontak Charmane de Beer van die CMR by 082 331 8323 of e-pos charmanecmr@gmail.com vir navrae of vir besprekings.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version