Local newsNews

Gesellige VLU-tak Witbank vergadering

Die boom van die jaar het bywoners by die VLU Witbank-takvergadering geinspireer.

 

Die Vroue Landbou-unie Witbank-tak het ’n gesellige vergadering gehou, aangevul met heerlike sop en sjerrie.

Op Donderdag, 4 Julie, het skakelbeampte Gezina Prinsloo dit gelei met ’n boeiende bespreking oor die ‘Boom van die jaar’, wat lede geïnspireer het om bewus te raak van omgewingsbewaring.

Dirkie Muller.

Die hoogtepunt van die aand was die uitdeel van geskenkpakkies en lekker eetgoed, wat groot waardering by die lede ontlok het.

Naomi Bray.

Met nuwe idees en entoesiasme is die res van die jaar se beplanning in plek gestel. Die vergadering was ’n groot sukses.

Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
• Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
• Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

Back to top button