Die Krielsaders wen weer

Krielsaders het die derde wedstryd in hul liga gewen deur Ermelo verlede Saterdag te klop.

Dit was ’n intense en harde rugby wedstryd, wat al die toeskouers op hul voete gehad het, toe die Krielsaders hul derde wedstryd van die seisoen wen teen Ermelo. Die wedstryd is hulle driekuns, en hulle het Ermelo 30-29 gewen.

Toe die afskop begin om 15:30 op Saterdag, 11 Mei vir die wedstryd tussen Ermelo en Krielsaders in Kriel, was almal op die punt van hulle sitplekke van die eerste fluitjie af. Dit was ’n moeilike wedstryd in die warm herfsonnetjie, maar die Krielsaders het weereens bewys hulle is reg vir die rugby seisoen en honger om die kampioene te wees.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

Exit mobile version