Groot boom het geval

Whitey was ’n legende in die stad.

Die skoknuus dat mnr. Whitey Zwart vanoggend net na 06:00 oorlede is, het mense woordeloos gelaat.

Sy vrou, me. Erika Zwart het gesê hy is in die hospitaal aan ’n hartaanval oorlede.

“Ëk het hom gister laat opneem omdat hy verswak het as gevolg van die kanker waarteen hy baklei het,” het Erika gesê.

Het jy ’n herinnering om te deel oor Whitey?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

Exit mobile version