Pannies se slimkoppe en sportsterre se harde werk het vrugte afgewerp.
Die skool se prysuitdeling is op 6 en 7 November gehou.
Linda Maphanga is aangewys as Laerskool Panorama se Victrix Ludorum en Happiness Makofane as die Victor Ludorum.
Lethukuthula Mkwayi is aangewys as Laerskool Panorama se akademiese leerder van die jaar.
Happiness Makofane is die skool se beste seunsatleet, rugbyspeler en sewes rugbyspeler.
Lindokhuhle Themba is aangewys as die sportdogter van die jaar en Crystal Bapela die veelsydigste leerder.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.