Local newsNews

Harde werk word beloon by Pannies

Op Laerskool Panorama se trofees blink die nuwe name.

Pannies se slimkoppe en sportsterre se harde werk het vrugte afgewerp.

Lina Maphanga.

Die skool se prysuitdeling is op 6 en 7 November gehou.

Lindokhuhle Themba is aangewys as die sportdogter van die jaar.

Linda Maphanga is aangewys as Laerskool Panorama se Victrix Ludorum en Happiness Makofane as die Victor Ludorum.

Lethukuthula Mkwayi is aangewys as Laerskool Panorama se akademiese leerder van die jaar.

Lethukuthula Mkwayi is aangewys as Laerskool Panorama se akademiese leerder van die jaar.

Crystal Bapela is aangewys as die skool se veelsydigste leerder.

Happiness Makofane is die skool se beste seunsatleet, rugbyspeler en sewes rugbyspeler.

Khutso Tshehla is ’n sprekende voorbeeld van barmhartigheid. Khutso is aangewys as die Stille Weldoener van die jaar.

Lindokhuhle Themba is aangewys as die sportdogter van die jaar en Crystal Bapela die veelsydigste leerder.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

Back to top button