Local newsNews

West tokkel harte in eMalahleni

Op die maat van bekende Country-treffers is daar saamgesing en gekuier.

Die musiekgroep ‘West’ het die afgelope naweek ’n vol saal getrek by The Ridge.

Die Country-musiekgroep het Saterdag, 30 September opgetree vir ’n fondsinsameling vir New Life Children’s Home.

Dié optrede is deur ‘The Queens’ van Witbank Gholfklub gereël.

‘eMalahleniërs’ oftewel ‘Witbankers’ het nie op hulle laat wag nie en het na die eerste note ’n draai op die dansbaan gaan maak en op ou Country nommertjies lekker saamgesing en gekuier.

Sien die foto’s hier:

 

Lezel and Johan Havenga.
Dina Muller en Wanda Blignaut.
Santie Coetzee en Mariette Schoeman.
Krisna, Tine en Ronald Jenkins.
Mariana du Toit en Marlene Janse van Rensburg.
Alf en Sarie Nel.
Doret Robinson.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

• Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.

• Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook,  Twitter of Instagram

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

 

Back to top button