Local newsNews

Militêre fees in eMalahleni was kolskoot

Tydens die fees is die liefde vir geskiedenis gedeel.

Die militêre fees waarna met soveel afwagting uitgesien is, kan opgeskryf word as ’n suksesverhaal.

Dié fees wat Saterdag 12 Augustus by die Portuguese-saal gehou is, was die eerste van hopelik ’n jaarlikse instelling.

Empie Deysel en Charlene Swart.
Lizette Swanepoel.

Die aktiwiteite en uistallings, die ervarings wat gedeel is en stories wat vertel is, het net weer bewys dat daar ’n diepgewortelde liefde vir Suid Afrikaanse gskiedenis is.

Marius Blom.

“Hierdie was ’n eerste en die belangstelling was oorweldigend. Ons is reeds aan die beplan vir die volgende fees,” het Abie Smit, organiseerder van die projek gesê.

Dion Slabbert.
Peter en Ruth Meyer.
Johan du Preez.
Graham Soutar and Steve Whitmore.
Abie Smit en Willie van der Merwe.
Gerhard Burger en Ed Rossiter.
James Cane.
Clive Hatch.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button