Local newsNews

Witbank VLU-lede vier verjaardag en sommer ook Paasfees

Die dames het hulself geniet met vonkelwynpropklap en balonprik.

Die Vroue Landbou-unie (VLU) Witbank-taklede het die tak se 45ste verjaarsdag gevier.

Martie Vermeulen, Ria van Rooyen, Dirkie Muller, Gezina Prinsloo, Ina Botha, Elize Prinsloo en Ria Scheepers en voor: Lida Posthumus (voorsitter) en Anette Steyn.

Die dames het hulself geniet met vonkelwynpropklap en balonprik by die Moths aftreeoord se veteraan oorlog wapen .

Witbank-taklede met hul paashase: Anette Steyn; (middel): Elize Prinsloo, Ina Botha, Dirkie Muller, Gezina Prinsloo, Lida Posthumus; (sittende): Ria van Rooyen, Martie van Rooyen, Martie Vermeulen en Ria Scheepers.

’n Heerlike verjaarsdagkoek was ook op die spyskaart op Donderdagoggend, 6 April.

Dirkie Muller, Ina Botha, Ria Scheepers, Anette Steyn, Gezina Prinsloo en Ria van Rooyen.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

Back to top button