News

Oud brandweer-offisier op Goeie Vrydag oorlede

Die bekende Danie Jansen, oud-brandweerman is oorlede.

Ongeloof, sprakeloos, dit is die woorde wat die nuus van oud brandweer-offisier, mnr. Danie Jansen se onverwagse dood beskryf.

Jansen is op Goeie Vrydag in die hospitaal oorlede.

Familie, kollegas en vriende probeer nog tot terme kom met die nuus.

Jansen was voor sy uittrede vir meer as 30 jaar werksaam by die plaaslike brandweer as brandvoorkomingsoffisier.

WITBANK NUUS betuig hul opregte meegevoel met Jansen se familie.

Het jy onthou-oomblikke van Jansen om te deel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button