Local newsNews

Helpende Hand ‘rev’ hulle enjins in Augustus

Dié karskou gaan sommer baie lekkerder wees as verlede jaar s’n.

Helpende Hand  beplan ʼn groot karskou in Augustus.

Planne is reeds op die tafel en is tydens die plaaslike Solidariteit Helpende Hand se maandelikse vergadering bespreek.

Me. Jackie Potgieter.

Dié vergadering Dinsdag, 14 Maart was propvol idees wat gaan lei tot heerlike en opwindende projekte wat die jaar gaan plaasvind.

Me. Lenie Swan.

“Ons gaan baie pret op 26 Augustus hê en ons nooi die publiek om saam met ons te kom kuier,” het me. Jackie Potgieter, die tak se sekretaris gesê.

Me. Bernadette Groenewald.

Besighede wat deel van die karskou wil wees of stalletjies wil bespreek vir die dag, kan Jackie skakel by 076 469 3724.

 

Me. Charmaine Meyer.

Jy kan ons e-pos op info@witbanknews.co.za, ons skakel by 013 656 2490 of ons op sosiale netwerke volg: webtuiste

Facebook, Twitter of Instagram.

Back to top button