News

HTS warm op vir wintersport

Dit was ʼn dag vol aksie by HTS.

Die Bloues (Hoër Tegniese Skool) het Hoërskool Jeugland onlangs die stryd aangesê in wintersport.

Joané Fondse.

Dié twee skole het mekaar op die rugby- en hokkievelde en netbalbaan getroef.

Chané Pienaar.

Hokkie spanne van die twee skole het kragte gemeet op die Hockey Farm velde.

 

Martelize van der Spuy.

Back to top button