Laerskole-sewes druk drieë in oormaat

n die eindstryd het Laerskool Klipfontein, Robert Carruthers School, Laerskool Kragbron en Elusindisweni Primary in die finaal geëindig.

Laerskole in eMalahleni se sewes rugbyspelers is hard aan die speel.

Spanne van verskeie skole het onlangs kragte gemeet met Robert Carruthers School as gasheer.

In die eindstryd het Laerskool Klipfontein, Robert Carruthers School, Laerskool Kragbron en Elusindisweni Primary in die finaal geëindig.

Laerskool Kragbron het Laerskool Klipfontein gewen met ʼn telling van 25-10 en Robert Carruthers School het Elusindisweni Primary gewen met 15-0.

Laerskool Kragbron span se span is (agter): Jean Brown, Joshua du Toit, Johan Roux, Hennu Booyse. Middel: Ethan Grainger, Christiaan Coetzee, Jesse Bolton, Chris Ferreira, Wian Nel en Zihan Meiring en (voor): Jeandré Hessell.

 

Laerskool Klipfontein span.
Die Robert Carruthers Primary School span (agter): Letsena Ramushu, Tshepang Tshehla, Tshepo Diphofa, Sinakho Sikonde. Middel: Innocent Maseko, Fortune Mahlangu, Philasande Yende, Fezile Mabena, Leago Masilela. (Voor): Njabulo Nkosi, Malibongwe Nkosi en Lindokuhle Gwambe.
Laerskool Onverwacht se span (agter): Calvin Sibugi, Smiley Masanabo, Xadrian Grobbler, Nkosana Skosana, Wandisile Mtshini, Mbongeni Maseko, Mutondwa Nethengwe en (voor): Arno Erasmus, Reghard Kemp, Thabang Mmotong, Ligema Mtsweni, Thapelo Thabede en Karabo Kgaphola.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za 

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

Exit mobile version