Local newsNews

HTS swaai die wilgerlat

September is begin met opwindende spel en die uitslae was as volg.

Witbank HTS is besig om naam te maak met beide hul seuns- en dogterskrieket-spanne September is begin met opwindende spel en die uitslae was as volg:

Seuns:

Eerste span wen Hoërskool Standerton met 119 lopies.

o.16’s wen Hoërskool Generaal Hertzog eerstes met twee paaltjies (Alex Taylor was ʼn uitblinker wat 100 lopies aangeteken het).

Dogters:

HTS dogters krieketspan (agter): Donalee Cloete, Celine Stoltz, Danika Gloy, Chané Pienaar, Cayleigh Kruger, Tazmin Coetzee, Marilé Groenewald, Lizani van der Merwe en (voor): Belinda Pretorius, Mia Matthee en Mieke van der Merwe.

HTS tweede span teen HGH eerstes:

HGH 197/4 met 20 beurte.

HTS 72/7 20 beurte.

HGH wen met 125 lopies.

HTS Witbank eerstes vs Cambridge Academy eerstes:

HTS Witbank eerstes behaal 200/2 in 20 beurte.

Cambridge behaal 63 almal uit vir 15.1 beurte.

HTS Witbank eerste span wen met ʼn skitterende 137 lopies.

Baie geluk aan al die spelers.

 

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button