Local newsNews

Nocturne Vroue Landbou-unie pak bottels vol heilsaamheid

Nocturne-lede met hul groot harte ‒ nie net pak hulle bottels nie, maar maak ook brille en rame bymekaar.

Die dames van die VLU Nocturne-tak samel nie net brille in vir die wat dit nodig het nie, maar hulle het ook tydens hulle September-vergadering 70 bottels gepak, geplak en verpak.

Wilma van Zyl (voorsitter) en Hanlie Potgieter (Eye Shop).

Nocturne-lede met hul groot harte, pak nie net bottels nie, maar maak ook brille en rame bymekaar vir die VLU Mpumalanga se Kongresprojek.

Hanlie Potgieter van die Eye Shop het hulle meer vertel van oogversorging tydens die bedrywige en heerlike byeenkoms.

Al die dames wat die byeenkoms geniet het.

Al die gasvrouens was bederf met heerlike roomys en vrugteslaai en het gesellig lekker saam gekuier.

 

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button