Eerstespan seuns krieket is van top gehalte

Hoërskool Patriot het die manne van Curro Bankenveld aangevat met ʼn harde krieketstryd.

Hoërskool Patriot het die manne van Curro Bankenveld aangevat met ʼn harde krieketstryd.

Die krieketspelers het mekaar aangevat op Saterdag, 27 Augustus.

Owen Trashel was die ster van die dag met 106 lopies in net 58 balle en Chris Pretorius het die paaltjies laat val met drie paaltjies.

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Exit mobile version