CrimeLocal newsNews
Bekende raadslid van Ga-Nala verloor stryd teen kanker
Een van Ga-Nala se ‘groot bome’ het geval.
Ga-Nala is in hartseer gedompel na die afsterwe vandag van een van die dorp se geliefde inwoners.
Mnr. Dirk Grobler het lank die stryd teen kanker geveg.
Hy het ’n groot liefde vir die Hoëveldse dorp gehad en is tydens die laaste munisipale verkiesing as proporsionele raadslid vir die Demokratiese Alliansie verkies.
Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.