CrimeLocal newsNews

Binne net ‘n paar minute is vermeende diewe in en uit

Een van die rowers het blykbaar buite waggehou, terwyl sy makkers die winkel beroof het.

’n Geriefswinkel in Watermeyerstraat, Uitbreiding 8 is vroeër vanaand beroof.

Volgens inligting het twee gewapende mans die winkel ingestorm en na bewering kontant en sigarette gesteel, terwyl ’n derde verdagte buite wag gehou het.

Die vermeende rowers het te voet gevlug. Sover vasgestel kon word, is niemand in die voorval beseer nie.

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button