Local newsNews

Vir watertand lekker etes moet jy die AGS Oasis se padkafee probeer

Moenie op 29 Julie aandete maak nie, AGS Oasis het klaar plan gemaak.

AGS Oasis gee mammas volgende Vrydag af.

Dié kerk se padkafee is die perfekte plek om jou etes op 29 Julie op te tel.

Die spyskaart lyk so:

Kerrie en rys R30.

Worsrolle R30.

Pannekoek R5.

Malvapoeding R20 per bakkie.

Mini-doughnuts R4 een, R20 vir ses of R35 vir ’n dosyn.

Sjokolade fudge blokkies is R5 elk.

Bestellings kan by die kerkkantoor geplaas word: 013 692 4761 of 013 692 8174.

Jou ete kan afgehaal word by die kerk wat in Buffelstraat 2 in Reynorif geleë is.

Besoek gerus die kerk se Facebook-blad vir inligting.

Deel jou nuusbrokkies met ons Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button