Local newsNews

Neo Doxa eMalahleni hou Wêreldwye Evangelisasie Gholfdag

Deel in die wêreldwye gholfdag saam Neo Doxa

Neo Doxa-gemeente hou weereens hul jaarlikse gholfdag.

Die gholfdag is deel van ’n wêreldwye geleentheid en staan bekend as die Wêreldwye Evangelisasie Gholfdag wat op 19 Augustus gaan plaasvind by Witbank Gholfklub om 10:00.

Om deel te neem aan die dag kan René geskakel word by 061 286 9037 of epos hul by wwe@neodoxa.co.za, alternatiewelik kan die kerkkantoor geskakel word by 013 656 6284.

Neem kennis dat gholfkarretjies by die klub self bespreek moet word.

Witbank Gholfklub kan geskakel word by 013 590 6907.

Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button