Local newsNews

Huis Betsie Louw lyk nou weer spiekeries na opknappings

Huis Betsie Louw spog met ’n splinternuwe baadjie na opknappingswerk.

Die afgelope paar maande is daar hard gewerk en gewoeker by Huis Betsie Louw en die opknappingswerk is nou klaar.

LEES MEER:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/141764/huis-betsie-louw-kry-nuwe-kuierstoep/

Die huis vir gestremdes spog nou met met ’n splinternuwe baadjie na opknappingswerk.

Die laaste opknappingswerk is aan die manne se kamers gedoen en hulle is baie trots.

Carel Bothma.

LEES MEER:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/41950/kabod-house-and-huis-betsie-louw-receive-generous-contributions/

Pastoor Ledge Saunders, voorsitter van die huis se komitee, het gesê dié sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van die gemeenskap nie.

LEES MEER:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/176974/kuns-help-inwoners-van-huis-betsie-louw/

Hy bedank Thys Ackerman, Henri Neuhoff,  Konica Minolta, Ferro Gas, J Massyn,

Afriforum, Burke Glass, Wild Sparrow Creations, Scoop Gas Installation and Repairs, Chris Prinsloo en almal wat gehelp het met die projek.

 

Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button