Local newsNews

Wedvlugduiwe is gereed vir die seisoen

Die wedvlugduiwe seisoen het in Mei afgeskop en i nou in volle swang.

Witbank en Middelburg se wedvlugduiwe seisoen het begin vir Odra se lede en hulle juniors.

Die seisoen het op 28 Mei afgeskop.

So lyk die uitslae:

Ventersdorp 1JO-Pro Blast

1: Hartzenberg & seun, 2: Ash Lofts, 3: Ash Lofts, 4: Ash Lofts, 5: Ash Lofts, 6: Ash Lofts, 7: Ash Lofts, 8: Brian Ludick, 9: Hartzenberg & seun en 10: Brian Ludick.

Ventersdorp 2Ope-Pro Blast

1: Hartzenberg & seun, 2: Hartzenberg & seun, 3: Hartzenberg & seun, 4: Hartzenberg & seun, 5: Ash Lofts, 6: Ash Lofts, 7: Ash Lofts, 8: Ash Lofts, 9: Hartzenberg & seun en 10: Hartzenberg & seun.


Deel jou nuusbrokkies met ons – Telefoon: 013 656 2490, WhatsApp: 060 866 8682 of  Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button